Akademie

 

 

Hier by SANDTON AKADEMIE word leerders opgevoed om die wêreld aan te pak as jong volwassenes.  Hulle leer om verantwoordelikheid te vat vir hulle akademiese vordering en te werk volgens hulle vlak van prestasie. 

Ons het begin met gr. 7 in 2016, gr. 8 in 2017, gr. 9 in 2018 en gr. 10 in 2019 (graad 12 in 2021).

 

 

 

 

Sport

 

 

By SANDTON AKADEMIE word leerders die geleentheid gebied om op sportgebied te ontwikkel en aan nationale kampioenskappe deel te neem om sodoende vir moontlike sportbeurse by internationale universiteite te kwalifiseer. 

 

 

 

 

Kuns en Kultuur

 

 

Leerders geniet dit om aan kultuur aktiwiteite deel te neem by SANDTON AKADEMIE.  Hier kry leerders die geleentheid om hulle kreatiwiteit uit te leef. 

 

 

 

Lees meer......

Lees meer......

Lees meer......

Spreuke 22:6

"Leer 'n jongmens om die regte pad te kies,

en wanneer hy eendag oud is,

sal hy nie daarvan afwyk nie."

'n groei milieu vir u kind

ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

011 234 6326 / 083 391 8622

gestig in 2010

Tel. 1:  011 234 6326

Tel. 2: 083 391 8622

Adres: 33 Jupiter Laan,

           Midrand

Ure: 07:00 - 17:00

       Maandag - Vrydag

 

Aanwysings